Binnekant van jou hartJulene Van WykMay 11, 20201 min readJou uiterlike en jou innerlike praat twee verskillende tale, dit kán nie vergelyk word nie. Jou innerlike bepaal wie jy is!
Jou uiterlike en jou innerlike praat twee verskillende tale, dit kán nie vergelyk word nie. Jou innerlike bepaal wie jy is!
Vergeet van gister, Leef vir nou, streef na môre!Moenie terug kyk op die pad van jou verlede, want dit sal die pad na jou toekoms vernietig en inhaal
Wees dankbaarWees dankbaar vir alles en almal wat jy nóu het, dit kán in 'n oogwink van jou weggeneem word!
Comentários