top of page
Search

Vertrou op die Here, met jou hele hart

Julene Van Wyk

Moenie bang wees nie, want Hy is met jou.

Hy sal jou NOOIT in die steek laat nie.

Laat alles oor aan Hom, alles wat jy het.

Hy sal voorsien, wanneer die tyd vir Hom reg is,

en nie wanneer dit jou pas nie.

Glo en Vertrou net


7 views0 comments

Recent Posts

See All

Wees dankbaar

Wees dankbaar vir alles en almal wat jy nóu het, dit kán in 'n oogwink van jou weggeneem word!

Gee in oorvloed

Gee sonder om terug te verwag. Help iemand wat minder het as jy, al is dit jou laaste bietjie wat jy oor het en sien hoe God jou in...

Comments


  • facebook
  • twitter
  • linkedin

©2020 by Hartensiel. Proudly created with Wix.com

bottom of page