top of page
Pink Chair

Woorde vir jóu hart en siel

Search

Wees dankbaar

Wees dankbaar vir alles en almal wat jy nóu het, dit kán in 'n oogwink van jou weggeneem word!

Vertrou op die Here, met jou hele hart

Moenie bang wees nie, want Hy is met jou. Hy sal jou NOOIT in die steek laat nie. Laat alles oor aan Hom, alles wat jy het. Hy sal...

Gee in oorvloed

Gee sonder om terug te verwag. Help iemand wat minder het as jy, al is dit jou laaste bietjie wat jy oor het en sien hoe God jou in...

Moenie oordeel nie

'n Miljoen trane het dalk 'n geliefde verloor 'n Gekneusde liggaam het dalk 'n gruwe ongeluk oorleef

Binnekant van jou hart

Jou uiterlike en jou innerlike praat twee verskillende tale, dit kán nie vergelyk word nie. Jou innerlike bepaal wie jy is!

Gelukkige Moedersdag

'n Mamma se hart is altyd vol liefde, dit raak nooit op. 'n Mamma is altyd tevrede, maak nie saak wat na haar kant toe kom nie. 'n Mamma...

Jy maak saak

Jou lewe maak saak. Jy is hier vir 'n doel. Alles wat jy doen, maak 'n verskil. Die soort verskil wat jy maak, kan net jy besluit.

Vind Jouself

Vind vreugde in jouself en jy het 'n lewenslange waarborg vir 'n gelukkige einde!

Home: Blog2
  • facebook
  • twitter
  • linkedin

©2020 by Hartensiel. Proudly created with Wix.com

bottom of page