Jy maak saakJulene Van WykMay 9, 20201 min readUpdated: May 10, 2020Jou lewe maak saak. Jy is hier vir 'n doel. Alles wat jy doen, maak 'n verskil. Die soort verskil wat jy maak, kan net jy besluit.
Jou lewe maak saak. Jy is hier vir 'n doel. Alles wat jy doen, maak 'n verskil. Die soort verskil wat jy maak, kan net jy besluit.
Vergeet van gister, Leef vir nou, streef na môre!Moenie terug kyk op die pad van jou verlede, want dit sal die pad na jou toekoms vernietig en inhaal
Wees dankbaarWees dankbaar vir alles en almal wat jy nóu het, dit kán in 'n oogwink van jou weggeneem word!
Comentarios