Wees dankbaarJulene Van WykMay 30, 20201 min readWees dankbaar vir alles en almal wat jy nóu het, dit kán in 'n oogwink van jou weggeneem word!
Vergeet van gister, Leef vir nou, streef na môre!Moenie terug kyk op die pad van jou verlede, want dit sal die pad na jou toekoms vernietig en inhaal
Gee in oorvloedGee sonder om terug te verwag. Help iemand wat minder het as jy, al is dit jou laaste bietjie wat jy oor het en sien hoe God jou in...
Comments