Gee in oorvloedJulene Van WykMay 15, 20201 min readGee sonder om terug te verwag. Help iemand wat minder het as jy, al is dit jou laaste bietjie wat jy oor het en sien hoe God jou in oorvloed seën.
Gee sonder om terug te verwag. Help iemand wat minder het as jy, al is dit jou laaste bietjie wat jy oor het en sien hoe God jou in oorvloed seën.
Vergeet van gister, Leef vir nou, streef na môre!Moenie terug kyk op die pad van jou verlede, want dit sal die pad na jou toekoms vernietig en inhaal
Wees dankbaarWees dankbaar vir alles en almal wat jy nóu het, dit kán in 'n oogwink van jou weggeneem word!
Comments