Vind JouselfJulene Van WykMay 8, 20201 min readVind vreugde in jouself en jy het 'n lewenslange waarborg vir 'n gelukkige einde!
Vergeet van gister, Leef vir nou, streef na môre!Moenie terug kyk op die pad van jou verlede, want dit sal die pad na jou toekoms vernietig en inhaal
Wees dankbaarWees dankbaar vir alles en almal wat jy nóu het, dit kán in 'n oogwink van jou weggeneem word!
Comments