'n Mamma se hart is altyd vol liefde, dit raak nooit op.
'n Mamma is altyd tevrede, maak nie saak wat na haar kant toe kom nie.
'n Mamma kan ook huil, veral wanneer die storms kom en sy haar kindjie moet beskerm.
'n Mamma hou nooit op bid vir haar kinders.
Comments